Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Haai, Fri...@penkop.za
Re: Haai, Fri...@penkop.za [boodskap #15382] |
Sun, 31 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes: > On 31 May 1998 17:31:11 GMT, wrote:
>
>> "Frikkie Potgieter" writes:
>>
>>> TOETS
>>
>>
> Is dit alweer my onkunde oor die nuusleser wat maak dat ek nie
> Gloudina se antwoorde raaksien nie, of is dit dalk wensdenkery, (soos
> wat baie wittes die swartes wil wegwens)?
Johan, 'n goeie begrip het 'n halwe woord
nodig. Jy het blykbaar een en 'n halwe
woord nodig. Maar, toemaar, Frikkie weet
goed wat ek bedoel, die ou hanskakie.
Gloudina
|
|
|
Re: Haai, Fri...@penkop.za [boodskap #15383 is 'n antwoord op boodskap #15382] |
Sun, 31 May 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 31 May 1998 17:31:11 GMT, wrote:
> "Frikkie Potgieter" writes:
>
>> TOETS
>
>
Is dit alweer my onkunde oor die nuusleser wat maak dat ek nie
Gloudina se antwoorde raaksien nie, of is dit dalk wensdenkery, (soos
wat baie wittes die swartes wil wegwens)?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:56 UTC 2025
|