| vermensliking [boodskap #153711] |
So., 29 November 2026 17:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vermensliking
Afbreking: ver•mens•li•king
Samestelling: vermenslik + -ing
Selfstandige naamwoord: vermensliking
Meervoud: vermenslikings
Betekenis:
• Die handeling van vermenslik; die toeskrywing van menslike eienskappe aan diere of dinge.
Gebruik:
• "Die wind huil om die hoek" en "Die tyd stap aan" is voorbeelde van vermensliking.
Sinoniem:
• antropomorfisme
• personifikasie
• verpersoonliking
Antoniem:
• verontmensliking
Vertaling:
Engels: humanisation, anthropomorphism, personification
Nederlands: vermenselijking, personificatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|