Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirkonia
sirkonia [boodskap #153641] Ma., 23 November 2026 14:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27211
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sirkonia
Afbreking: sir•ko•ni•a


Selfstandige naamwoord: sirkonia
Meervoud: sirkonias

Betekenis:
• 'n Oksied van sirkonium (ZrO2) met talle gebruike, onder andere as alternatief vir diamant in juweliersware.

Gebruik:
• Die ring is met 'n groot kubiese sirkonia versier.

Sinoniem:
• sirkoniumdioksied

Vertaling:
Engels: zirconia, zirconium oxide
Nederlands: zirkonia, zirkoniumdioxide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: towerformule
Volgende onderwerp: verkul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 23 15:33:32 UTC 2026