Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfoonfoto
selfoonfoto [boodskap #153639] So., 22 November 2026 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
selfoonfoto
Afbreking: sel•foon•fo•to
Samestelling: selfoon + foto


Selfstandige naamwoord: selfoonfoto
Meervoud: selfoonfoto's
Verkleinwoord: selfoonfoto'tjie
Meervoud van verkleining: selfoonfoto'tjies

Betekenis:
• 'n Foto wat met die kamera van 'n selfoon geneem is.

Gebruik:
• Sy het 'n selfoonfoto op sosiale media gedeel.

Vertaling:
Engels: cellphone photo, mobile phone photograph
Nederlands: smartphonefoto, mobieletelefoonfoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegsmelt
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 19:50:38 UTC 2026