Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donderwolk
donderwolk [boodskap #153636] So., 22 November 2026 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
donderwolk
Afbreking: don•der•wolk
Samestelling: donder + wolk


Selfstandige naamwoord: donderwolk
Meervoud: donderwolke
Verkleinwoord: donderwolkie
Meervoud van verkleining: donderwolkies

Betekenis:
• 'n Donker, digte wolk wat donderweer en donderbuie veroorsaak.

Gebruik:
• Teen namiddag het die donderwolke begin saampak.

Sinoniem:
• aambeeldwolk
• cumulonimbuswolk
• onweerswolk
• swareweerwolk

Vertaling:
Engels: thundercloud, cumulonimbus cloud
Nederlands: donderwolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: profetes
Volgende onderwerp: heuningkoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Nov. 22 19:50:31 UTC 2026