| verknegting [boodskap #153609] |
Do., 19 November 2026 19:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verknegting
Afbreking: ver•kneg•ting
Samestelling: verkneg + -ing
Selfstandige naamwoord: verknegting
Meervoud: verknegtinge, verknegtings
Betekenis:
• Die handeling om tot slaaf of kneg te maak; die ontneming van iemand se vryheid.
Gebruik:
• Ek sal julle van die verknegting verlos. [Eksodus 6:5]
Sinoniem:
• onderwerping
• slawerny
• verslawing
Antoniem:
• bevryding
• vrymaking
Vertaling:
Engels: enslavement, subjugation
Nederlands: knechting, slavernij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 19 November 2026 19:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|