| wonderteken [boodskap #153600] |
Do., 19 November 2026 17:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wonderteken
Afbreking: won•der•te•ken
Samestelling: wonder + teken
Selfstandige naamwoord: wonderteken
Meervoud: wondertekens
Betekenis:
• 'n Blyk van 'n bonatuurlike gebeurtenis of goddelike ingryping.
Gebruik:
• Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê. [Markus 8:11-13]
Sinoniem:
• wonderwerk
Vertaling:
Engels: miraculous sign
Nederlands: wonderteken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 19 November 2026 17:40] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|