Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekwimolêr
ekwimolêr [boodskap #153598] Do., 19 November 2026 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ekwimolêr
Afbreking: e•kwi•mo•lêr
Samestelling: ekwi- + molêr


Byvoeglike naamwoord: ekwimolêr
Attributief: ekwimolêre

Betekenis:
• Wat dieselfde aantal molle bevat.

Gebruik:
• Die chemiese reaksie is met ekwimolêre hoeveelhede van die reagense uitgevoer.

Afgelei:
• ekwimolariteit

Vertaling:
Engels: equimolar
Nederlands: equimolair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 19 November 2026 13:59]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: slawedrywer
Volgende onderwerp: molêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 19 15:05:47 UTC 2026