| ondertussen [boodskap #153574] |
So., 15 November 2026 12:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27144 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ondertussen
Afbreking: on•der•tus•sen
Bywoord: ondertussen
Betekenis:
• Gedurende die tyd wat iets anders gebeur.
Gebruik:
• Ondertussen het kosbare tyd verlore gegaan.
Sinoniem:
• inmiddels
• intussen
• onderwyl
• solank
Vertaling:
Engels: meanwhile, in the meantime
Nederlands: ondertussen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 15 November 2026 12:35] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|