| slavinvrou [boodskap #153564] |
So., 15 November 2026 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27137 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
slavinvrou
Afbreking: sla•vin•vrou
Samestelling: slavin + vrou
Selfstandige naamwoord: slavinvrou
Meervoud: slavinvroue
Betekenis:
• 'n Slavin wat ook iemand se vrou is.
Gebruik:
• Terwyl Israel in daardie landstreek gebly het, het Ruben gemeenskap gehad met Bilha, sy pa se slavinvrou. [Genesis 35:22]
Vertaling:
Engels: slave wife, enslaved wife
Nederlands: slavinvrouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|