| asdrom [boodskap #153552] |
Vr., 13 November 2026 11:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27123 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
asdrom
Afbreking: as•drom
Samestelling: as + drom
Selfstandige naamwoord: asdrom
Meervoud: asdromme
Verkleinwoord: asdrommetjie
Meervoud van verkleining: asdrommetjies
Betekenis:
• 'n Groot houer waarin huishoudelike afval en rommel gegooi word.
Gebruik:
• Die munisipaliteit maak ons asdromme elke Dinsdag leeg.
Sinoniem:
• asblik
• vullisdrom
• vullishouer
Vertaling:
Engels: dustbin, rubbish bin, garbage bin
Nederlands: vuilnisbak, afvalcontainer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 13 November 2026 11:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|