| opdienbord [boodskap #153503] |
So., 08 November 2026 10:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27077 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
opdienbord
Afbreking: op•dien•bord
Samestelling: opdien + bord
Selfstandige naamwoord: opdienbord
Meervoud: opdienborde
Verkleinwoord: opdienbordjie
Meervoud van verkleining: opdienbordjies
Betekenis:
• 'n Bord waarop kos uitgepak en voorgesit word.
Gebruik:
• Sy het kaasblokkies, soutbeskuitjies en biltong op 'n opdienbord bedien.
Vertaling:
Engels: serving platter
Nederlands: serveerschaal, serveerbord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|