Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reukolie
reukolie [boodskap #153494] Sa., 07 November 2026 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27066
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
reukolie
Afbreking: reuk•o•lie
Samestelling: reuk + olie


Selfstandige naamwoord: reukolie
Meervoud: reukolies

Betekenis:
• 'n Geurige olie vir die vel of om 'n vertrek lekker te laat ruik.

Gebruik:
• Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry. [Spreuke 27:9]

Sinoniem:
• aromaolie
• geurolie
• parfuumolie

Vertaling:
Engels: scented oil, perfumed oil, fragrance oil
Nederlands: geurolie, parfumolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 07 November 2026 18:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sterfdag
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Nov. 07 19:21:34 UTC 2026