| skoolloopbaan [boodskap #153482] |
Sa., 07 November 2026 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27056 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
skoolloopbaan
Afbreking: skool•loop•baan
Samestelling: skool + loopbaan
Selfstandige naamwoord: skoolloopbaan
Meervoud: skoolloopbane
Betekenis:
• Die tydperk waarin iemand skoolonderrig ontvang.
Gebruik:
• Hy het sy skoolloopbaan aan 'n plattelandse laerskool begin en aan 'n hoërskool in die stad voltooi.
Vertaling:
Engels: school career, school education
Nederlands: schoolloopbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|