Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vruggroente
vruggroente [boodskap #153469] Do., 05 November 2026 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27041
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vruggroente
Afbreking: vrug•groen•te
Samestelling: vrug + groente


Selfstandige naamwoord: vruggroente
Meervoud: vruggroente, vruggroentes

Betekenis:
• 'n Groente waarvan die eetbare deel die vrug van die plant is.

Gebruik:
• Tamaties is botanies gesproke vrugte, maar word vir kulinêre doeleindes as vruggroente geklassifiseer.
• Tamaties, komkommers, pampoene en eiervrugte is van vruggroentes.

Sinoniem:
• vrugtegroente

Hiperoniem:
• groente

Vertaling:
Engels: fruit vegetable
Nederlands: vruchtgroente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 05 November 2026 19:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Protestants
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Nov. 05 21:29:50 UTC 2026