Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lintblom
lintblom [boodskap #153445] Wo., 04 November 2026 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lintblom
Afbreking: lint•blom
Samestelling: lint + blom


Selfstandige naamwoord: lintblom
Meervoud: lintblomme
Verkleinwoord: lintblommetjie
Meervoud van verkleining: lintblommetjies

Betekenis:
• 'n Plat, lintvormige blommetjie wat soos 'n kroonblaar lyk en gewoonlik aan die rant van 'n blomhoof voorkom.

Gebruik:
• Die blom van die madeliefie bestaan eintlik uit talle klein blommetjies wat saam 'n blomhoof vorm, met die lintblomme aan die buitekant en die buisblomme in die middel.

Vertaling:
Engels: ray floret
Nederlands: lintbloem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 04 November 2026 08:25]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: gousblom
Volgende onderwerp: buisblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 11:38:11 UTC 2026