Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impressionis
impressionis [boodskap #153412] Sa., 31 Oktober 2026 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27025
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
impressionis
Afbreking: im•pres•si•o•nis


Selfstandige naamwoord: impressionis
Meervoud: impressioniste

Betekenis:
• Iemand wat die kunsrigting van impressionisme beoefen of aanhang.

Gebruik:
• Claude Monet was een van die bekendste impressioniste in die skilderkuns.

Afgelei:
• impressionisme
• impressionisties

Vertaling:
Engels: impressionist
Nederlands: impressionist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: surrealis
Volgende onderwerp: impressionisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 16:49:45 UTC 2026