| toptien [boodskap #153408] |
Vr., 30 Oktober 2026 19:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26983 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
toptien
Afbreking: top•tien
Samestelling: top + tien
Selfstandige naamwoord: toptien
Meervoud: toptiene
Betekenis:
• Die beste tien in 'n rangorde.
Gebruik:
• Die liedjie het binne 'n week tot die toptien op die treffersparade gevorder.
Afgelei:
• toptienatleet
• toptienleerder
Vertaling:
Engels: top ten
Nederlands: top tien
Nota:
• Die Nederlanders het in 2006 die spelling van "toptien" na "top tien" verander, maar in Afrikaans skryf ons dit nog vas.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 30 Oktober 2026 19:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|