| tantieme [boodskap #153400] |
Do., 29 Oktober 2026 19:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27020 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tantieme
Afbreking: tan•tie•me
Selfstandige naamwoord: tantieme
Meervoud: tantiemes
Betekenis:
• Die deel van die wins wat uitbetaal word.
Gebruik:
• Musikante verdien tantieme wanneer hulle musiek op die radio gespeel word.
Wisselvorm:
• tantième
Sinoniem:
• winsaandeel
• winsuitkering
Vertaling:
Engels: royalty, share of profits
Nederlands: tantième; winstaandeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|