Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Volksliedere
Re: Volksliedere [boodskap #15335] Vr, 29 Mei 1998 00:00
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Baie interessant Johan maar ek stel voornamelik belang in " DIE STEM"
en daarna die Vlaamse en Nederlandse volkslied ek ken al 3 hulle..
Ek haat bo al nKosi siekelelik

Groet uit Holland

Johan N Potgieter wrote:

> Hi daar!
>
> Ek het op 'n baie interesante URL afgekom waarop al die volksliedere
> van die wereld gedra word. Beide die musiek, oorspronklike taal en
> die Engels word telkens gegee en die midi files laai blitsig af en is
> nie groot nie.
>
> Hoop julle geniet dit!
>
> http://www.emulateme.com/anthems/index.htm
Vorige onderwerp: Tante Kwaak kwik en kwaak
Volgende onderwerp: Riana Otto (was: Vir Gloudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 05:34:09 MGT 2024