Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugspoor
terugspoor [boodskap #153342] Sa., 24 Oktober 2026 10:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
terugspoor
Afbreking: te•rug•spoor
Samestelling: terug + spoor


Werkwoord: terugspoor
Verlede tyd: het teruggespoor

Betekenis:
• Om die oorsprong vas te stel.

Gebruik:
• Die polisie spoor die anonieme oproep na 'n selfoon in die omgewing terug.
• Die oorsprong van die virus is na besmette voedselprodukte teruggespoor.

Sinoniem:
• herlei
• naspoor

Vertaling:
Engels: trace back
Nederlands: terugtraceren, herleiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsmaaier
Volgende onderwerp: soutkonsentrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 24 10:56:10 UTC 2026