| hondlekker [boodskap #153335] |
Sa., 24 Oktober 2026 09:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26918 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hondlekker
Afbreking: hond•lek•ker
Samestelling: hond + lekker
Byvoeglike naamwoord: hondlekker
Attributief: hondlekker
Betekenis:
• Intensiewe vorm van lekker: baie lekker; besonder aangenaam of genotvol.
Gebruik:
• Die kos was hondlekker.
Sinoniem:
• lipleklekker
• smullekker
• vingerleklekker
• vreklekker
• watertandlekker
Antoniem:
• vreksleg
Vertaling:
Engels: extremely delicious, fantastic, great
Nederlands: heerlijk, ontzettend lekker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|