Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevaarbaar
bevaarbaar [boodskap #153309] Wo., 21 Oktober 2026 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26892
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bevaarbaar
Afbreking: be•vaar•baar
Samestelling: be- + vaar + -baar


Byvoeglike naamwoord: bevaarbaar
Vergrotende trap: bevaarbaarder
Oortreffende trap: bevaarbaarste
Attributief: bevaarbare

Betekenis:
• Wat met 'n vaartuig (soos 'n boot of skip) bevaar kan word.

Gebruik:
• Die rivier is gedurende die reënseisoen bevaarbaar.
• Die Breederivier is een van die min bevaarbare riviere in Suid-Afrika.

Sinoniem:
• vaarbaar

Antoniem:
• onbevaarbaar

Afgelei:
• bevaarbaarheid

Vertaling:
Engels: navigable, sailable
Nederlands: bevaarbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbevaarbaar
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 16:47:21 UTC 2026