| jonkheid [boodskap #153304] |
Di., 20 Oktober 2026 19:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26888 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
jonkheid
Afbreking: jonk•heid
Samestelling: jonk + -heid
Selfstandige naamwoord: jonkheid
Meervoud: jonkhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van jonk wees.
Gebruik:
• Ook die jeug en die jonkheid kom tot niks. [Prediker 11:10]
Sinoniem:
• jeugdigheid
Antoniem:
• ouderdom
Vertaling:
Engels: youthfulness, juvenility, juvenescence
Nederlands: jonkheid, jeugdigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 20 Oktober 2026 19:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|