| viltpen [boodskap #153301] |
Di., 20 Oktober 2026 18:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26888 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Viltpen.
viltpen
Afbreking: vilt•pen
Samestelling: vilt + pen
Selfstandige naamwoord: viltpen
Meervoud: viltpenne
Betekenis:
• 'n Pen met 'n poreuse punt van vilt (saamgeperste vesels) of soortgelyke materiaal waardeur ink na die papier vloei.
Gebruik:
• Die leerder het die opskrifte met 'n rooi viltpen op die plakkaat geskryf.
Hiperoniem:
• skryfinstrument
Vertaling:
Engels: felt-tip pen, felt pen
Nederlands: viltstift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 20 Oktober 2026 18:55] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|