Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pandjieswinkel
pandjieswinkel [boodskap #153266] Vr., 16 Oktober 2026 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26872
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pandjieswinkel
Afbreking: pand•jies•win•kel
Samestelling: pandjie + winkel


Selfstandige naamwoord: pandjieswinkel
Meervoud: pandjieswinkels

Betekenis:
• 'n Winkel waar mense tweedehandse ware kan verkoop, met die opsie om dit binne 'n bepaalde tyd terug te koop voordat die winkel dit van die hand sit.

Gebruik:
• Hy het sy fiets by 'n pandjieswinkel verpand om nuwe rugbyskoene te koop.

Sinoniem:
• pandwinkel

Vertaling:
Engels: pawnbroker's shop, pawnshop
Nederlands: pandjeshuis, lommerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 17 Oktober 2026 07:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kragdraad
Volgende onderwerp: onbewysbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 19 02:03:38 UTC 2026