Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troetelvark
troetelvark [boodskap #153261] Vr., 16 Oktober 2026 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
troetelvark
Afbreking: troe•tel•vark
Samestelling: troetel + vark


Selfstandige naamwoord: troetelvark
Meervoud: troetelvarke
Verkleinwoord: troetelvarkie
Meervoud van verkleining: troetelvarkies

Betekenis:
• 'n Vark wat as troeteldier aangehou en versorg word.

Gebruik:
• Die kinders het hul troetelvarkie geborsel en vir hom kos gegee.

Vertaling:
Engels: pet pig, pet piglet
Nederlands: huisdiervarken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verpand
Volgende onderwerp: tweetaligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 17 10:28:23 UTC 2026