| Andorra [boodskap #153246] |
Wo., 14 Oktober 2026 19:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26882 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Andorra se vlag.
Kaart van Andorra.
Andorra
Afbreking: An•dor•ra
Pleknaam: Andorra
Betekenis:
• 'n Klein land in Europa wat aan Frankryk en Spanje grens.
Gebruik:
• Andorra se amptelike taal is Katalaans.
Verwant
• Andorrees
Vertaling:
Engels: Andorra
Nederlands: Andorra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 14 Oktober 2026 19:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|