Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraatsug
vraatsug [boodskap #153242] Di., 13 Oktober 2026 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vraatsug
Afbreking: vraat•sug
Samestelling: vraat + sug


Selfstandige naamwoord: vraatsug
Meervoud: vraatsugte

Betekenis:
• Die neiging om buitensporig baie te eet of, figuurlik, buitensporig baie te verbruik.

Gebruik:
• Vraatsug is sleg vir jou gesondheid.
• Niks ontsnap sy vraatsug nie, daarom hou sy voorspoed nie stand nie. [Job 20:21]

Sinoniem:
• gulsigheid
• hebsug
• vreetsug

Antoniem:
• matigheid
• selfbeheersing

Afgelei:
• vraatsugtig

Verwant:
• vraatsig

Vertaling:
Engels: gluttony, voracity
Nederlands: vraatzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menopouse
Volgende onderwerp: telefoonoproep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 21 07:30:39 UTC 2026