Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisorrel
huisorrel [boodskap #153240] Ma., 12 Oktober 2026 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
huisorrel
Afbreking: huis•or•rel
Samestelling: huis + orrel


Selfstandige naamwoord: huisorrel
Meervoud: huisorrels
Verkleinwoord: huisorreljie
Meervoud van verkleining: huisorreltjies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige orrel wat in 'n huis gebruik kan word.

Gebruik:
• Die orrelis oefen gedurende die week op haar huisorrel.

Hiponiem:
• harmonium
• serfyn

Antoniem:
• kerkorrel

Vertaling:
Engels: house organ
Nederlands: huisorgel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tabakindustrie
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 06:22:55 UTC 2026