| aflek [boodskap #153237] |
Ma., 12 Oktober 2026 19:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26826 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aflek
Afbreking: af•lek
Samestelling: af + lek
Werkwoord: lek af, aflek
Verlede tyd: het afgelek
Teenwoordige deelwoord: aflekkend, aflekkende
Verlede deelwoord: afgelekte
Betekenis:
• Om iets, deur te lek, van 'n oppervlak te verwyder.
Gebruik:
• Sy lek die lepel af.
• Die hond het die kos van die bord afgelek.
Sinoniem:
• oplek
Vertaling:
Engels: to lick off
Nederlands: aflikken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|