Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pootloos
pootloos [boodskap #153235] Ma., 12 Oktober 2026 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pootloos
Afbreking: poot•loos
Samestelling: poot + -loos


Byvoeglike naamwoord: pootloos
Attributief: pootlose

Betekenis:
• Wat nie pote het nie.

Gebruik:
• Die slang is 'n pootlose reptiel.
• Die wurmakkedis is 'n pootlose akkedis wat hoofsaaklik ondergronds leef.

Vertaling:
Engels: legless, limbless
Nederlands: pootloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druipsteen
Volgende onderwerp: skedeloperasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 06:23:01 UTC 2026