Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fudge
fudge [boodskap #153233] Ma., 12 Oktober 2026 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26826
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
fudge
Afbreking: fudge


Selfstandige naamwoord: fudge
Meervoud: fudges

Betekenis:
• 'n Sagte, bros lekkerny van suiker, botter en melk wat in blokkies gesny is.

Gebruik:
• Ek is nou lus vir 'n blokkie fudge.

Hiponiem:
• karamelfudge
• klapperfudge
• sjokoladefudge

Afgelei:
• sjokoladefudgekoek

Vertaling:
Engels: fudge
Nederlands: fudge

Nota:
• 'n Leenwoord uit Engels.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 12 Oktober 2026 19:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: onderhoofseun
Volgende onderwerp: druipsteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 13:34:11 UTC 2026