Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdrywing
verdrywing [boodskap #153228] So., 11 Oktober 2026 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26826
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
verdrywing
Afbreking: ver•dry•wing
Samestelling: verdryf + -ing


Selfstandige naamwoord: verdrywing
Meervoud: verdrywings

Betekenis:
• Die handeling van verdryf; om iets of iemand uit 'n plek te dryf of te jaag.

Gebruik:
• Genesis 3 beskryf die verdrywing van die mens uit die tuin van Eden.

Sinoniem:
• ekspulsie
• ontruiming
• verdringing
• verjaging
• verplasing
• uitsetting
• uitstoting

Vertaling:
Engels: expulsion, eviction, displacement
Nederlands: verdrijving, uitzetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 11 Oktober 2026 17:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: semioties
Volgende onderwerp: uitsetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 13:34:09 UTC 2026