| semiotiek [boodskap #153226] |
So., 11 Oktober 2026 12:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
semiotiek
Afbreking: se•mi•o•tiek
Selfstandige naamwoord: semiotiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van tekens en simbole, asook die wyse waarop hulle betekenis oordra en vertolk word.
Gebruik:
• Volgens die semiotiek kan kleure, gebare en simbole, afhangend van die konteks, verskillende betekenisse hê.
Afgelei:
• semioties
Vertaling:
Engels: semiotics
Nederlands: semiotiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|