| gentrifikasie [boodskap #153223] |
So., 11 Oktober 2026 09:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26814 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gentrifikasie
Afbreking: gen•tri•fi•ka•sie
Selfstandige naamwoord: gentrifikasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die proses van stedelike hernuwing waardeur 'n woonbuurt opgeknap en deur inwoners met 'n hoër inkomste betrek word.
Gebruik:
• Die gentrifikasie van die middestad het tot hoër huurgeld en die verdringing van die oorspronklike inwoners gelei.
Vertaling:
Engels: gentrification
Nederlands: gentrificatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|