Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hospies
hospies [boodskap #153219] So., 11 Oktober 2026 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hospies
Afbreking: hos•pies


Selfstandige naamwoord: hospies
Meervoud: hospiese

Betekenis:
• Inrigting met 'n huislike atmosfeer wat versorging aan verswakte pasiënte bied, veral dié in die laaste fase van hul lewens.

Gebruik:
• Die terminaal siek pasiënt is in 'n hospies opgeneem om palliatiewe sorg en ondersteuning te ontvang.

Sinoniem:
• hospitium
• versorgingstehuis

Vertaling:
Engels: hospice
Nederlands: hospice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 11 Oktober 2026 09:04]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: korthoofdig
Volgende onderwerp: palliatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 12 20:41:00 UTC 2026