| bedaring [boodskap #153208] |
Sa., 10 Oktober 2026 10:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
bedaring
Afbreking: be•da•ring
Samestelling: bedaar + -ing
Selfstandige naamwoord: bedaring
Meervoud: bedarings
Betekenis:
• Die proses waardeur iets of iemand kalmer word of tot rus kom.
Gebruik:
• Uiteindelik het die stadsklerk daarin geslaag om die skare tot bedaring te bring. [Handelinge 19:35]
Sinoniem:
• afname
• kalmering
• ontspanning
• verflouing
Antoniem:
• aanwakkering
• opwelling
Hiponiem:
• verkeersbedaring
Vertaling:
Engels: calming, subsiding, abatement
Nederlands: bedaring, kalmering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 11 Oktober 2026 06:39] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|