| soenerig [boodskap #153194] |
Vr., 09 Oktober 2026 06:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
soenerig
Afbreking: soe•ne•rig
Samestelling: soen + -erig
Byvoeglike naamwoord: soenerig
Vergrotende trap: soeneriger
Oortreffende trap: soenerigste
Attributief: soenerige
Partitief: soenerigs
Betekenis:
• Wat geneig is om baie te soen; wat graag soen of dikwels soene gee.
Gebruik:
• Ná die fliek was sy besonder soenerig.
• Ons is nie 'n soenerige gesin nie, maar ons deel graag drukkies uit.
Vertaling:
Engels: kissy, fond of kissing, inclined to kiss.
Nederlands: zoenerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|