Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeskoes
koeskoes [boodskap #153176] Wo., 07 Oktober 2026 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26777
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koeskoes
Afbreking: koes•koes
Samestelling: koes + koes


Selfstandige naamwoord: koeskoes
Meervoud: koeskoese

Betekenis:
• 'n Gereg van gestoomde griesmeel (grofgemaalde durumkoring), oorspronklik van Noord-Afrika.
• 'n Buideldier met 'n grypstert van Australië en Nieu-Guinee wat hoofsaaklik in bome woon.

Gebruik:
• Die koeskoes is met vleis en groente voorgesit.
• Die koeskoes is ongeveer so groot soos 'n huiskat en is naglewend.

Vertaling:
Engels: couscous; cuscus
Nederlands: couscous; koeskoes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 07 Oktober 2026 15:39]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: koes-koes
Volgende onderwerp: koes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 08 19:43:28 UTC 2026