| opneuk [boodskap #153164] |
Di., 06 Oktober 2026 11:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26814 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
opneuk
Afbreking: op•neuk
Samestelling: op + neuk
Werkwoord: neuk op, opneuk
Verlede tyd: het opgeneuk
Verlede deelwoord: opgeneukte
Betekenis:
• (pejoratief) Om iemand hard te slaan; te lyf gaan.
• Om iets ernstig te beskadig of te verniel.
Gebruik:
• Hulle neuk mekaar in die bokskryt op.
• Hy het die motor opgeneuk toe hy teen die boom vasgejaag het.
Sinoniem:
• afransel
• bydam
• opdonder
• opdons
• opfoeter
• opfok
• bedonder
• droogmaak
• opduiwel
• verbrou
• verknoei
• verkonkel
• verrinneweer
Afgelei:
• opneuker
Vertaling:
Engels: to beat, give a drubbing; to mess up
Nederlands: aftuigen; vernielen, verknoeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|