| aanmoediging [boodskap #153147] |
So., 04 Oktober 2026 10:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26733 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aanmoediging
Afbreking: aan•moe•di•ging
Samestelling: aanmoedig + -ing
Selfstandige naamwoord: aanmoediging
Meervoud: aanmoedigings
Verkleinwoord: aanmoediginkie
Meervoud van verkleining: aanmoediginkies
Betekenis:
• Die handeling om iemand aan te moedig of aan te spoor om iets te doen.
Gebruik:
• Kinders het aanmoediging nodig soos plante water nodig het.
Sinoniem:
• aanmaning
• aansporing
• bemoediging
• motivering
• onderskraging
Antoniem:
• ontmoediging
Afgelei:
• aanmoedigingsbonus
• aanmoedigingsprys
Vertaling:
Engels: encouragement
Nederlands: aanmoediging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|