Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwarreling
dwarreling [boodskap #153134] Sa., 03 Oktober 2026 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26745
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dwarreling
Afbreking: dwer•re•ling
Samestelling: dwarrel + -ing


Selfstandige naamwoord: dwarreling
Meervoud: dwarrelinge, dwarrelings
Verkleinwoord: dwarrelinkie
Meervoud van verkleining: dwarrelinkies

Betekenis:
• Die handeling van dwarrel, of die beweging van iets wat onreëlmatig deur die lug of water beweeg.

Gebruik:
• Die dwarreling van die droë blare in die wind het almal gefassineer.
• 'n Dwarreling van wit rook rys uit die skoorsteen op.

Sinoniem:
• gedwarrel
• maalstroom
• mallemeule
• warreling
• werweling

Vertaling:
Engels: whirling, swirling, eddying; whirl, vortex
Nederlands: dwarreling, werveling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voëltjiesaad
Volgende onderwerp: kruidplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 06 01:12:35 UTC 2026