| observeer [boodskap #153120] |
Vr., 02 Oktober 2026 15:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
observeer
Afbreking: ob•ser•veer
Werkwoord: observeer
Verlede tyd: het geobserveer
Betekenis:
• Om iets of iemand aandagtig dop te hou; noukeurig waarneem.
Gebruik:
• 'n Mens moet observeer, geleenthede raaksien en kanse vat.
• Die onderwyser het die leerders tydens die bespreking geobserveer en geassesseer.
Sinoniem:
• aanskou
• besigtig
• beskou
• bespied
• betrag
• dophou
• gadeslaan
• waarneem
Afgelei:
• observeerbaar
• observeerder
• observering
Vertaling:
Engels: to observe, watch, perceive
Nederlands: observeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|