Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ohm
ohm [boodskap #153113] Do., 01 Oktober 2026 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Georg Ohm
Georg Ohm
ohm
Afbreking: ohm


Selfstandige naamwoord: ohm
Meervoud: ohms

Betekenis:
• Die eenheid van elektriese weerstand.

Gebruik:
• Een ohm is gelyk aan een volt per ampère.

Antoniem:
• siemens

Hiponiem:
• mega-ohm
• mikro-ohm
• nano-ohm
• piko-ohm

Afgelei:
• ohmies
• ohmmeter

Afkorting:
• Ω

Vertaling:
Engels: ohm
Nederlands: ohm

Nota:
• Eponiem van die Duitse fisikus Georg Simon Ohm.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radioteleskoop
Volgende onderwerp: ohmmeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Okt. 12 10:36:02 UTC 2026