| pesplant [boodskap #153106] |
Do., 01 Oktober 2026 14:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26745 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
pesplant
Afbreking: pes•plant
Samestelling: pes + plant
Selfstandige naamwoord: pesplant
Meervoud: pesplante
Betekenis:
• 'n Ongewenste plant wat skade veroorsaak of natuurlike plantegroei verdring.
Gebruik:
• Die boer gebruik onkruiddoder om die pesplante op die landerye te bestry.
Sinoniem:
• bossie
• onkruid
Vertaling:
Engels: pest plant, weed
Nederlands: plaagplant, onkruid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|