Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seismies
seismies [boodskap #153103] Do., 01 Oktober 2026 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26689
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
seismies
Afbreking: seis•mies
Samestelling: seismo- + -ies


Byvoeglike naamwoord: seismies
Attributief: seismiese

Betekenis:
• Wat betrekking het op seismiese golwe, soos by aardbewings.

Gebruik:
• Die gebied het 'n hoë seismiese aktiwiteit.

Vertaling:
Engels: seismic
Nederlands: seismisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buiteaards
Volgende onderwerp: knolagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 01 13:08:46 UTC 2026