| Eurasië [boodskap #153098] |
Wo., 30 September 2026 16:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Eurasië
Afbreking: Eu•ra•si•ë
Samestelling: Eur(opa) + Asië
Pleknaam: Eurasië
Betekenis:
• Die landmassa van Europa en Asië, wat as 'n geografiese geheel beskou word.
Gebruik:
• Die Neanderdalmens het groot dele van Eurasië bewoon.
Vertaling:
Engels: Eurasia
Nederlands: Eurazië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|