Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatbrak
straatbrak [boodskap #153096] Wo., 30 September 2026 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26693
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
straatbrak
Afbreking: straat•brak
Samestelling: straat + brak


Selfstandige naamwoord: straatbrak
Meervoud: straatbrakke

Betekenis:
• 'n Onopregte hond.
• 'n Hond wat sonder 'n eienaar op straat rondloop.

Gebruik:
• 'n Straatbrak kan net so 'n getroue metgesel soos 'n rasegte hond wees.
• Die DBV is gebel om die straatbrakke te kom vang.

Sinoniem:
• basterbrak
• basterhond
• rondloperbrak
• rondloperhond
• straathond

Vertaling:
Engels: street dog, stray dog
Nederlands: straathond, zwerfhond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rusperband
Volgende onderwerp: Neanderdalmens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 01 16:48:05 UTC 2026