Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landskilpad
landskilpad [boodskap #153093] Wo., 30 September 2026 13:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
landskilpad
Afbreking: land•skil•pad
Samestelling: land + skilpad


Selfstandige naamwoord: landskilpad
Meervoud: landskilpaaie

Betekenis:
• 'n Skilpad wat hoofsaaklik op die land leef.

Gebruik:
• Landskilpaaie het harde doppe, beweeg stadig en vreet hoofsaaklik plante.

Antoniem:
• waterskilpad

Hiponiem:
• bergskilpad

Vertaling:
Engels: tortoise, land tortoise
Nederlands: landschildpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeskryfbaar
Volgende onderwerp: ontlaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 24 12:28:31 UTC 2026